Vrydag Bederf vir Suid-Afrika
Dit is ‘n hartseer dag in Suid-Afrika, dit is ‘n dag wat ons nooit sal vergeet nie. Oom Nelson, van almal hier by gevaaalik.com af: Dankie, mag jy rus in vrede.
Right, al is dit so grys dag, dit is tog Vrydag en soos jy weet beteken dit dat dit tyd is vir die Vrydag Bederf. Die naweek is om die draai. Ek dink more oggend gaan ek moontlik weer ‘n trippy maak na die center of the universe. Wie kom saam?
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Ja, dit is Scarlett Johansson. Sy was al baie op gevaaalik.com. As jy vir haar wil lag, kyk hier. As jy oor haar wil perv, kyk hier.
Goeie fok, wat ‘n collection!