Voel soos Maandag Random Gevaaalikhede

Gister het die mense uit die suburbs van Tswana getrek om hulle stemme te gaan gooi. Klink my meer as wat daar was vir die nasionale verkiesing. Dit is waarvoor jy die dag gister af gekry het. Dit is hoekom vandag soos ‘n Maandag voel. Gelukkig kry jy Random Gevaaalikhede op ‘n Maandag. Dit gaan hierdie bitter pil bietjie makliker maak om te sluk. Op ‘n positiewe noot: More is Vrydag!

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160804 (2)

Random Gevaaalikhede 20160804 (2)

Random Gevaaalikhede 20160804 (3)

Hier onder is ‘n screenshot van moontlik die sefste ding wat jy op Takealot kan koop. Dankie aan Anton wat die een vir my gestuur het. Jy kan die groter weergawe op ons Facebook page check.

Random Gevaaalikhede 20160804 (3)

Random Gevaaalikhede 20160804 (4)

Random Gevaaalikhede 20160804 (5)

Random Gevaaalikhede 20160804 (6)

Random Gevaaalikhede 20160804 (7)

Random Gevaaalikhede 20160804 (8)

Ons sien uiteindelik leeus (die een hier onder is een van die wat ons gesien het) en ek besef weer hoe bang ek is vir groot katte. In die nuutste gevaaaliKruger post – gevaaaliKruger – Vier uit vyf vir die Groot Vyf

gevaaaliKruger - Vier van die vyf Groot Vyf

Random Gevaaalikhede 20160804 (9)

Random Gevaaalikhede 20160804

Het jy al die nuutste promo gesien vir Nate Diaz vs. Conor McGregor 2? Dit is awesome.

UFC-202-diaz-mcgregor-2

Random Gevaaalikhede 20160804

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *