Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vir president!

Het jy gestem vandag? Ek het. Ek het terug gery na waar ek grootgeword het. Ek is steeds daar gerigestreer. Hoekom het ek gestem? Kom ons noem dit maar die positiewe kant in my. Die hoop dat dit regtig iets sal verander as iemand anders dinge run. Persoonlik dink ek om ‘n paar honderd mense te hê wat miljoene mense moet verteenwoordig is vertraag. Politiek is ‘n disgusting joke. Net prokureurs soos Hillary Clinton is laer as politikuste.

Wat is die oplossing?

Ek weet nie. Ek is die ou wat vir jou weekliks Stoute Boudjies bring en so hier en daar ‘n grap maak. Ek weet net die sisteem wat ons tans gebruik is gebreek. Nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in baie ander lande. As demokrasie is wat veroorsaak dat iemand soos Donald Trump moontlik die president van ‘Murica kan word, dan is demokrasie duidelik gebreek.

Dit is hoekom ek Stoute Boudjies kies vir president. Kom ons vergeet van vir jou preek oor hoekom jy moet of nie moet stem nie. Politiek is gross en ek probeer om sulke creepy shit uit my lewe te hou. Geen virtue signalling met ‘n duim-foto op hierdie website nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20160803 (2)

Stoute Boudjies 20160803 (3)

Stoute Boudjies 20160803 (4)

gevaaaliKruger - Vier van die vyf Groot Vyf

As jy wil hoor hoe groot pissie ek is as dit kom by leeus, dan moet jy ons vierde dag in die Krugerwiltuin check: gevaaaliKruger – Vier uit vyf vir die Groot Vyf – met ‘n podcast ook!

Stoute Boudjies 20160803 (5)

Stoute Boudjies 20160803 (6)

Stoute Boudjies 20160803 (7)

Stoute Boudjies 20160803 (8)

Stoute Boudjies 20160803 (9)

Stoute Boudjies 20160803 (10)

Stoute Boudjies 20160803

Stoute Boudjies 20160803

You may also like...

3 Responses

  1. Vannhh says:

    Ek weet nooit of ek moet bly wees of hartseer wees oor hierdie posts nie. Sure mens sien mooi boudjies, maar mens bly ook maar net sien T.T

  2. Dewald says:

    Ja nee Vannhh stem saam

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Dink net as jy dit nie kon kry of sien nie. Sou verseker erger gewees het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *