Vakansie Stoute Boudjies
Woensdag! Dit voel of ons ‘n dag kort die week. Snaaks hoe ‘n ekstra dag af jou altyd laat voel asof jy nog meer tyd af kort. Na die trailer van Blackfish gisteraand, het ek die Stoute Boudjies nodig om my beter te laat voel.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
