Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dis wat gebeur as n vriend sy moer strip in n Engen One stop !

Jis Jis

Ek het vandag besluit om soos n ware storieman op te tree en julle n lekker ou storetjie te vertel. Dit het so jaar gelede afgespeel, presies rondom hierdie tyd, die tyd wanneer almal gatvol is en op vakansie wil wees.

Right, die storie verloop so (ek hoop nie die polisie kom op hierdie post af nie)…

Ek en een van my pelle (ek kan om verskeie redes nie sy naam noem nie) het n lekker groot suipsessie ingesit op n phuza Thursday. Nou kyk, as n man na so suipsessie wakker word voel jy nie fokken lekker nie en dan moet NIEMAND met jou kak soek nie. Dit was n vrydagoggend en die hangovers het ons oorval, ons blesuit toe dit sal wys wees as ons by n Engen Garage stop vir n lekker koppie koffie en n pak koekies.

Ons parkeer die kar (in n parker area) en begin ons stappie na die “One Stop Shop” toe. Right…hier’s n kort opsomming van wat gebeur het.

1.Vriend stap in,kry koekies en gaan staan in die ry.
2.Anonieme persoon kom staan in die deur van die winkel en begin op hom gil oor sy parkeervermoe
3.Vriend strip sy moer en hardloop op die persoon af
4.Moerse fokken fight
5.Vriend wen
6.Polisie daag op

Kyk gerus na die video hieronder, dis kak snaaks !Ons het na die tyd vir die manager van die garage gevra of ons die cctv footage kan kry.  Die video is nou op youtube sowel as gevaaalik.com

Die punt van my storie is…moet asb nie met iemand fok as hy/sy n hangover het nie !

You may also like...

6 Responses

  1. Juanita says:

    I am a soutie…….and just between you and me you spelt besluit wrong in your little story…Enjoy your posts though 🙂

  2. Juanita says:

    Ooops n “parkeer” area hoor 🙂

  3. Stix says:

    I’ll make sure to pass the comment on to Posduif.

  4. Stix says:

    Posduif se reply: If I wanted my comeback I would have wiped it from your mothers chin. But thanks for reading gevaaalik.com.

    Daar het jy dit Juanita. Sien uit daarna om weer van jou te hoor.

  5. Juanita says:

    Its the lamest fucking lame when a bloody dude quotes a comeback he received via email…..Guess anton sent that one to you too? Here is a suggestion: I prefer your fowl mouth when its your own words wanker!

  6. Stix says:

    What’s the matter Juanita? Got some sand in your vagina? Dis ook nie ons eie comeback nie, dis Cartman van South Park maar ek dink dit is nogals van toepassing hier. Dis ‘n joke gewees. As jy dit nie like nie, kan jy fokof.

    Liefde,

    Die gevaaalik.com crew

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *