Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Hangover Part III Trailers

Ek dink nie The Hangover was oorspronklik veronderstel om ‘n trilogy te wees nie. Maar die eerste fliek was ‘n moerse sukses en oor Hollywood vol geldgurige naaiers is het die storie van The Hangover bietjie langer geword. The Hangover Part 2 was snaaks en entertaining genoeg dat mens dit kon kyk en ek hoop eerlikwaar dat dieselfde eendag gesê gaan word van The Hangover Part III.

The Hangover Part 3

Ek is bly dat The Hangover as ‘n reeks nou tot ‘n einde kom. ‘n Probleem wat baie goed in Amerika het is dat dit vir te lank aanhou. Hier is die twee trailers vir The Hangover Part III. Kom ons hoop hulle gaan uit op dieselfde bang as wat hulle begin het. Dink jy dat die laaste deel van die trilogy so goed gaan wees soos die begin?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *