Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Narrow – Where’s the fire

The Narrow

The Narrow se nuwe video “Where’s the Fire” is uit. Ek love The Narrow, hulle was een van die eerste Suid-Afrikaanse bands wat ek regtig ‘n fan van was. “The Banded” en “Lonely Lonely” is net twee van die songs wat enige rock fan in Suid-Afrika sal ken. By RAMfest 2011 was The Narrow se optrede vir my by ver een van die beste shows van die dag en hulle was die perfekte band om te sien voor In Flames.

Hier is die video vir “Where’s the Fire”. Wat dink julle?

You may also like...

4 Responses

  1. Cobus says:

    Awesome!Cool video ook. Hoop hulle het ‘n SA toer binnekort!?

  1. August 5, 2013

    […] Narrow. As jy 'n fan is van Suid-Afrikaanse rock sal ek nie eers kan dink hoekom jy The Narrow sal wil mis nie. Die ouens se shows is altyd awesome. Die is 'n great een om te sien net voor […]

  2. August 14, 2013

    […] asof daar iets in die lug was, so asof almal probeer om voor te berei vir wat kom. Die high van The Narrow en Deftones en dan die inevitable oppak en post Koppi-blues. Die manier hoe ek dit hanteer het was […]

  3. August 27, 2013

    […] gou vir my 'n harde Suid-Afrikaanse rock band. The Narrow, tien punte vir jou. Nog een? Ja, nie so maklik nie nê? Dit is iets waaraan die Suid-Afrikaanse […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *