Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Only Forever – Open Window

Noem gou vir my ‘n harde Suid-Afrikaanse rock band. The Narrow, tien punte vir jou. Nog een? Ja, nie so maklik nie nê? Dit is iets waaraan die Suid-Afrikaanse music scene ‘n drastiese te kort het. Goeie hard rock bands. Daar is wel nog so paar harde rock bands daar buite. Een van daardie bands is Only Forever.

Only Forever - Open Window

Only Forever live is iets om te sien. Photo: Yokim Pillay

Only Forever is nie nuut op die scene nie. Hulle het al 2 albums uit en is besig om te werk aan die derde een. Hulle het gister ‘n nuwe video gelaunch vir die song “Open Window”. Dit is hard en melodic en ek like dit. Jy kan Only Forever sien by Krank’d Up waar Dead Letter Circus ook optree. Dit is R295 vir ‘n kaartjie of R400 as jy die VIP experience soek. Jy kan nou kaartjies koop vir Krank’d Up by Computicket.

You may also like...

2 Responses

  1. Jarra says:

    Glad nie sleg nie. Dis altyd lekker om nuwe musiek te hoor! Nog ‘n SA metal band wat ek kan recommend is PESTROY, hulle fok nie rond nie.

    As jy/jul like van metalcore, probeer bietjie “GHOST INSIDE”, het hul onlangs ontdek en luister noue elke dag na hulle.

  1. August 6, 2014

    […] manier wees om jou Oppikoppi af te skop. Ongelukkig speel Spoonerman 13:00 op die Bruilof Stage, en Only Forever speel 13:00 by Wesley’s Dome. Either way dit is ‘n lekker rock manier om jou Oppikoppi Odyssey […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *