Romana is op sy scooter
Ek het sopas my hele fokken rekenaar skerm vol koffie gespoeg oor ek so hard begin lag het. Die is een van die snaakste video’s wat ek nog ooit gesien het. Dankie aan Bennie wat dit onder my aandag gebring het. Wees gewaarsku: Moet nie probeer eet of drink terwyl jy die video kyk nie.
WTF! Danville in Holland? Jy moet haar op die lys sit om voor te vote Stix…btw love new gevaaalik theme
bwahahahahaha!!! “ukke ukke ukke ukke-ukke…” hahahahahahahaha hehehehehehehehehehehe oegh neeeee! Fok, dis een van daai kak songs waar die wysie in jou kop bly!!!! “ukke ukke………..”
Daai chick se pramme hang tot op haar poes.
Rinus is een held!
Hier nog een klassieker:
http://www.youtube.com/watch?v=vRLFiZ2xnLE&feature=fvst
En natuurlijk de Stoopjes:
http://www.youtube.com/watch?v=b6RiXYJgYyM
Ek dink jy verstaan verkeerd bra. As held in jou taal dieselfde beteken as “loser” in engels, dan het jy miskien ‘n punt beet. Ons lag vir Rinus nie saam met hom nie.
Jullie Afrikaners hebben gewoon geen smaak. Rinus is next level. De Sinatra van Holland.
En z’n vriendin is ook next level lekker
Nee bra, gaan try Van Coke Kartel, Bittereinder, Die Antwoord, Fokofpolisiekar of Jack Parow. Rinus is kak. Sinatra van Holland? Dan het julle werklik niks talent nie.