Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Weekliks Random Gevaaalikhede

Geluk, jy is tans seker een van omtrent tien mense wat nog gevaaalik.com besoek. ‘n Insiders club, of sorts. Hier is nog Random Gevaaalikhede. Laat dit jou terug vat na ‘n tyd voor almal YouTube gekyk het heeldag en aldag. Voor TikTok jou attention span verwoes het, en toe mense nog sites soos die een besoek het om bietjie vermaaklikheid te kry.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

PS. Teken op om ‘n email van my te ontvang so elke nou en dan. Dit is nie eers weekliks op die stadium nie, want ek is te sleg daarmee om te onthou om elke week ‘n email uit te stuur en as ek dit probeer automate dan stuur hy dieselfde email elke week uit en dit is nie cool vir jou inbox of vir my gewete nie. Dus sal jy elke dan en wan ‘n email kry. Facebook en die ander social media platforms wys nie meer vir die mense wat ons pages follow of like die posts nie. Email is dus die beste manier om op hoogte te bly van verwikkelinge hier op gevaaalik.com.

Dit is nou ‘n baie kleiner gehoor as wat dit eens op ‘n tyd was, maar ek verkies dit eitnlik so. Maak dat ek bietjie meer eerlik kan wees met wat ek hier doen.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *