Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute boudjies so skuins voor die naweek.

Stoute boudjies so skuins voor die naweek.

Dis Donderdag, dank fok vir dit. Vandag merk nog net 19 dae voor ek op vakansie vertrek. Die dae gaan al hoe stadiger verby en my bloeddruk raak al hoe hoër. My bloed se kook punt is ook aansienlik laer as wat hy was so maand of wat terug.

Ek is seker baie van julle voel dieselfde die tyd van die jaar. Ons is amper daar. Desember vakansie. Kersfees geskenke en lekker vreet en dan heeltemal buite jouself dronk raak saam jou pelle oor ou jaars aand. Maar tot dan neem ek die verantwoordlikheid om jou stress vlakke bietjie te fokken verlaag. Ek is seker die foto’s hier onder sal help.

Hou die site dop more vir die Vrydag Bederf. Ek dink dit gaan nou ‘n weeklikse ding raak, maar net omdat ek dit so baie geniet om die post te maak as wat julle dit like om na die post te kyk.



You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *