Vertrou in Random Gevaaalikhede
Wees rustig en vertrou in Random Gevaaalikhede om jou ‘n blaaskans te gee van die normale dag tot dag aktiwiteite. Jy kan jou eie bydrae maak tot die Random Gevaaalikhede deur jou foto’s te...
Wees rustig en vertrou in Random Gevaaalikhede om jou ‘n blaaskans te gee van die normale dag tot dag aktiwiteite. Jy kan jou eie bydrae maak tot die Random Gevaaalikhede deur jou foto’s te...
Dit is ‘n snaakse gevoel as jy in die groove kom. Daardie zone waar jy net baie gedoen kry. Daardie projek wat jy doen vir jouself en niemand anders nie. Dit is ‘n lekker...
Die Random Gevaaalikhede is tradisie vir elke Maandag en Donderdag op gevaaalik.com. ‘n Lekker manier om iets snaaks, iets cool, iets sexy en soms net mooi te sien terwyl jy deur ‘n Maandag struggle...
Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ter herhinder dat jy nie alles so ernstig moet opneem nie. Jy kon ‘n hoender met ‘n lemon in jou poepol gewees het.
‘n Bachelors is hard op die sisteem. Sal altyd wees. Snaaks ‘n ‘n bachelors altyd die beste uit bring in party mense en die slegste in ander. Na die bachelors die naweek het ek...
Die Randella Beursies het gevlieg, en nou is hulle gone. As jy nie een gekry het nie, want jy wag vir payday, moet nie kommer nie want die nuwe spul is reeds oppad. As...
Nog ‘n week nog Random Gevaaalikhede. Laasweek het ek gevra of daar van julle is wat sal verkies om julle foto’s in te stuur via WhatsApp eerder as om dit in te email. Die...
Niks is so ernstig dat jy so kwaad hoef te raak dat jy die Random Gevaaalikhede mis nie. Haal diep asem, sit agteroor en lag
Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede. Dankie aan almal wat weereens foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Julle is ysters. Die Random Gevaaalikhede is altyd baie beter as daar van die leser...
Elke Maandag en elke Donderdag is Random Gevaalikhede se dag op gevaaalik.com en dus moet jy nooit uitmis deur nie ‘n draai te kom maak nie
Maandag se hol. Hier is Random Gevaaalikhede, ‘n baie goeie manier om jou Maandag te eindig. Dit is wat ek sou doen as ek jy was. As jy dan nog vir so ruk in...
Die Random Gevaaalikhede is jou versameling van snaakse goed van regoor die internet, perfek om jou dag bietjie meer interesant en snaaks te maak