Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhde is terug!

Na laas week se breek in die normale gevaaalik.com groove is dinge nou weer terug na normaal by die beste afrikaans site op die internet. Ek werk nog aan die laaste van die “Backroads Less Traveled” posts. Scuba Steve het blykbaar cool foto’s (wat ek nog nie gesien het nie) van die laaste paar dae wat moet op die site kom. Ek sal beslis vanaand die podcast wat kort by “BRLT part 2” vanaand op die site kry sodat jy dit more kan luister.

Vir nou, wees gerus dat die Random Gevaaalikhede terug is waar dit moet wees.

Random Gevaaalikhede 20150510

Random Gevaaalikhede 20150510

Conor McGregor en Jose Also fight in UFC 189 vir die featherweight title. Dit gaan mal wees omdat altwee great fighters is, maar ook oor Conor McGregor mal is.

Random Gevaaalikhede 20150510 (10)

Random Gevaaalikhede 20150510 (9)

Random Gevaaalikhede 20150510 (8)

Random Gevaaalikhede 20150510 (7)

Random Gevaaalikhede 20150510 (6)

Random Gevaaalikhede 20150510 (5)

Random Gevaaalikhede 20150510 (4)

Random Gevaaalikhede 20150510 (3)

Random Gevaaalikhede 20150510 (2)

Gevaaalike Dames elke Woensdag in die Stoute Boudjies en elke Vrydag in die Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *