Tagged: gevaaalik

DC Shoes en Ken Block bied aan: Gymkhana 5 1

DC Shoes en Ken Block bied aan: Gymkhana 5

Met X Games 2012 nou agter die rug het DC Shoes hul nuutste uitgawe van Gymkhana bekendgestel in samewerking met die man wat die Stig soos Hannon laat lyk – Ken Block. In die...

Die Hot Wheels-span stel wêreldrekord op by X Games 2012 0

Die Hot Wheels-span stel wêreldrekord op by X Games 2012

X Games, oftewel die “Olympics of action sports”, het nog nie een jaar teleurgestel nie. En X Games 2012 in Los Angeles was geen uitsondering nie. Die Hot Wheels-span wat uit die rally legende...

Wolvemobile, die Batmobile van Snordorp 8

Wolvemobile, die Batmobile van Snordorp

Kyk, as jy al ‘n poezef ride in jou bestaan gewaar het gaan hierdie jou opnuut laat wonder waddefok aangaan met die samelewing. Enter the Wolvemobile! Vanuit die buik van Lucifer het hierdie turf...

Stoute Boudjies oor ons dit lanklaas gedoen het 1

Stoute Boudjies oor ons dit lanklaas gedoen het

Dit kom nou sommer uit die bloute, maar ons het lanklaas stoute boudjies gedoen. So hier is vir julle so paar stoute boudjies net om die Dinsdag bietjie vinniger in sy moer in te...

Oom Pepi se Top10. 1

Oom Pepi se Top10.

Dagse vriende  en vyande van Gevaaalik.com, Ek, oom Pepi die adviesmeester hier by gevaaalik.com is effens teleurgestel  in my  bladsy wat so  bietjie stiller is as wat ons hier by gevaaarlik verwag het, ja...