Stoute Boudjies oor ons dit lanklaas gedoen het
Dit kom nou sommer uit die bloute, maar ons het lanklaas stoute boudjies gedoen. So hier is vir julle so paar stoute boudjies net om die Dinsdag bietjie vinniger in sy moer in te stuur.

Asseblief, asseblief, asseblief, gee ook vir ons mansboudjies! Moenie so teen ons diskrimineer nie!