Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gone Fishing Random Gevaaalikhede

Ek en my laaitie gaan bietjie visvang saam met vriende. Dus gaan die normale content skedule hier op gevaaalik.com bietjie onderbreek word. Daar mag dalk iets kort wees hier en daar tot die 5/6 Januarie. Ek stel voor jy vat daardie tydjie om te leer hoe om ‘Stoned en Stoute Brownies’ te bak. Die resep is in “Die 7 maklikste daggarespte vir Cowboys of enige iemand anders” wat ek vir ‘n kort tydperk verniet weggee. Ek het juis die stilste tyd van die jaar gekies om die ding gratis weg te gee. Binnekort gaan die boek weer slegs op die gevaaalik.com shop beskikbaar wees vir R42.00.

Jy kan ook nou ‘n gevaaalik.com subscriber word vir net R30 ‘n maand. Die eerste 20 subscribers wat vir vir ‘n jaar lank ‘n subscriber bly, gaan jy ‘n geskenkpakkie van gevaaalik.com ontvang wat ‘n gevaaalik.com hemp en ‘n Randella Beursie inlsuit. Dit is R450 se waarde in gevaaalik.com gear. Dit sal reguit na jou deur gecourier word, for free. Click die “Subscribe now” knoppie regs bo aan gevaaalik.com en word ‘n subscriber!

Of click die “Pay Now” knoppie as jy net ‘n once off amount van jou keuse wil gee. Dankie vir die wat die gevaaalik.com show aan die rol help hou. Voorspoed vir almal vir die nuwe jaar!

Geniet die week se Random Gevaaalikhede, check julle on the flip side van 2017!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *