Die Random Gevaaalikhede is weer agter die tyd

Die Random Gevaaalikhede is weer laat. Ek begin al hoe meer dink dit is lekker om ‘n dubbel dosis pret te kry op ‘n Vrydag met die Random Gevaaalikhede en dan later ook die Vrydag Bederf.

As jy ‘n weeklikse email wil kry vol links van alles wat daardie week op gevaaalik.com verskyn het, is dit maklik genoeg om te doen. Maak net seker jy kry die gevaaalik nuusbrief elke Vrydag in jou inbox. Terwyl jy besig is met email, onthou om jou foto’s vir die Random Gevaaalikhede te email na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Indien jy nog Tesla in space memes wil sien loer net hier.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *