Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tesla in space memes

Elon Musk (die super slim ou wat eendag of die wêreld se probleme gaan uitsort, of die wêreld gaan oorneem) het gister ‘n Tesla na die buitenste ruim gestuur. Dis reg, daar is nou ‘n Tesla is space. Natuurlik het die internet nie op hulself laat wag nie, en die Tesla in space memes het dadelik die internet vol begin versprei. Check maar net van die Tesla in space memes hier onder.

Jy kon ook gister ‘n live stream kyk van die Tesla in space, en hier onder is ‘n video daarvan. Nie net indrukwekkend dat ‘n privaat maatskappy dit gedoen het nie, maar die footage vanaf die Tesla is ook baie cool.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *