Stoute Boudjies, word wakker

Voor ons by die Stoute Boudjies kom, onthou vandag is jou laaste kans om in te skryf vir die 2 Foo Fighters kaartjies wat ons weg gee. So gaan loer na die kompetisie en los jou comment om in te skryf. Maklik soos dit.

In ander nuus, die week se podcast is oppad, maar ons het besluit om van nou af die podcast elke Vrydag oggend op die site te sit. Want Vrydag is gewoonlik ‘n boring dag by die werk en dan kan die podcast jou bietjie entertain deur die boring Vrydag.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141126

Stoute Boudjies 20141126 (12)

Stoute Boudjies 20141126 (11)

Stoute Boudjies 20141126 (10)

Stoute Boudjies 20141126 (4)

Stoute Boudjies 20141126 (6)

Stoute Boudjies 20141126 (8)

Stoute Boudjies 20141126 (3)

Stoute Boudjies 20141126 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *