Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Post-vakansiedag Stoute Boudjies

Daar is nie veel om te sê nie, gister het ons almal ‘n breuk gevat. Vandag is party van ons weer op kantoor en dus is daar nuwe Stoute Boudjies op die rakke. Anders as dit moet jy maar die laaste twee daggies van die kort week geniet. Sien julle more weer in die nuusbrief wat so 07:00 in jou inbox sal land. Dit is nou as jy al slim genoeg was om op te teken vir jou weeklikse gevaaalike e-mail.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20151216

Stoute Boudjies 20151216 (10)

Stoute Boudjies 20151216 (9)

Stoute Boudjies 20151216 (8)

Stoute Boudjies 20151216 (7)

gevaaalik Podcast #52 - Polities Korrek

Die is die laaste gevaaalik.comedy Podcast episode vir die jaar. Maak seker jy download al die episodes vandag met jou baas se data voor jy op vakansie gaan.

Stoute Boudjies 20151216 (6)

Stoute Boudjies 20151216 (5)

Stoute Boudjies 20151216 (4)

Stoute Boudjies 20151216 (3)

Stoute Boudjies 20151216 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *