Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Braai vir ontbyt en Stoute Boudjies

‘n Lekker ontbyt is iets spesiaal. ‘n Lekker braai vir ontbyt is iets wat ek dink moet standaard word vir almal in Suid-Afrika. Ek dink dit sal met almal beter gaan as jy kan opstaan en tussen 07:00 en 10:00 elke oggend is dit Nasionale Ontbyt-braai-tyd. Jy mag nie gaan werk nie, jy moet braai. Of jy nou op jou eie braai, saam ‘n vriend of ‘n jou bure, braai sal jy braai. Koffie met water gekook oor die kole. Jy kan sommer vir die buurman ook kookwater aanbied vir sy koppe koffie, aangesien jou water klaar gekook het. Eiers gebak in die pad oor die kole, saam met bacon rashers en braaibroodjies op die rooster.

Miskien moet dit elke Woesdag se ding wees: Braai vir ontbyt en Stoute Boudjies. Op Woensdae werk jy net vyf ure, want jy kan braai tot 10:00 die oggend voor jy hoef werk toe te gaan. Ek dink dit gaan nou ‘n instelling word by gevaaalik Media. Braai jy ook vir ontbyt en dan maak ons saam die wêreld een braai op ‘n slag ‘n beter plek.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

stoute-boudjies-20160914-2

stoute-boudjies-20160914-2

nasionale-braaidag-braaibroodjies

Nog slim Nasionale Braaidag tips sodat jy weer die jaar ‘n Braaidag kan hê om te onthou.

stoute-boudjies-20160914-3

stoute-boudjies-20160914-4

stoute-boudjies-20160914-5

stoute-boudjies-20160914-6

stoute-boudjies-20160914-7

stoute-boudjies-20160914-8

stoute-boudjies-20160914-9

stoute-boudjies-20160914

stoute-boudjies-20160914

fleshlight-funny

Tegnologie help nie net vir ontwikkeling met nuwe fone en TVs nie, dit help ook met ander goed.

stoute-boudjies-20160914

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *