Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies want jy soek dit

Dit is Stoute Boudjies tyd. Dankie vir die tonne foto’s wat aanhou in kom. Die gehalte is van so standaard dat ek nie kan voor by met alles post nie. As jy nog nie jou foto’s gesien het nie, byt vas. Dit sal binnekort verskyn.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Kry jou eie “Dis hoe ek rol” hemp net by komedie.co.za

You may also like...

3 Responses

  1. Blight88 says:

    Hi Ruan nou nie om die aandag van stoute boudjies af te trek nie, ek wil hoor of jy ‘n superbru span het of nie?
    Ek onthou so paar jaar terug het jy een gehad.

  2. Diktril says:

    Jinne tjom rerig

  3. Stix Gevaaalik says:

    @Blight88: Hey dude. Ek het nie ‘n Superbru pool tans nie. Ek kyk nie regtig meer rugby nie. Miskien in die toekoms sal ek weer so iets doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *