Hoe was jou naweek? 2020-02-07

Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die “Hoe was jou naweek?” podcast met my Stix, drop alweer op ‘n Vrydag!
Sponsors:
Koop ‘n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerch
Koop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe

Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *