Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Call of Duty Modern Warfare Season 2 leaked trailer

More begin Call of Duty Modern Warfare seisoen twee. So as jy nou nog nie jou 100 levels gemaak het op Seisoen 1 se Battle Pass nie, dan is jy shit out of luck.

Wat gaan jy sien in COD Modern Warfare Season 2

  • Nuwe Maps:
    • Rust
    • Atlas Superstore
  • Nuwe Gunfight Map: Bazaar
  • Nuwe Ground War Map: Zhokov Boneyard
  • Twee nuwe wapens
  • Nuwe Battle Pass
  • Nuwe Operator, naamlik Ghost

Ek het self die naweek level 100 getref van Battle Pass van seisoen 1. Nou begin die grind vir season 2. Wie van julle grind saam? Miskien is dit tyd vir ‘n klein Call of Duty Gunfight GVLK tournament. As jy aan so iets sal wil deel neem, drop ‘n comment. As daar genoeg belangstelling is dan maak ons plan en kry die bal aan die rol.

Check die leaked trailer vir COD MW Season 2 hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *