Stoute Boudjies, voor ons Stream
Ek werk van die huis af, maar sit meer ure in as van te vore? Hoe werk dit? Ek moet myself forseer om ‘n breek te vat. Ek het klaar die 15 minute 10:00 breek gemis. Maar ek gaan nou koffie maak en dan gaan ek Season 3 van Call of Duty bietjie speel vir ‘n lunch breek van 12:00 af. Ek stream dit op Mixer en deur jou te vertel verseker dit dat ek ‘n breek kry weg van my lessenaar af. So tune in op die gevaaalik.com Mixer, gooi ‘n follow en sê hello in die chat live terwyl ek speel.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Het jy al die GVLK reeks hemde op komedieshop.com ontdek soos die gevaaalike dames hier onder? Gaan loer nou en kry vir jou en jou vriende ‘n GVLK hempie.