Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf want besig bly is belangrik

The devil finds work for idle hands. Daarom bly ek besig. Hierdie website is iets wat ek doen om myself besig te hou. Die beste is dat ek so hier en daar mense helpom te lag. Ek strooi die obvious click bait soos Vrydag Bederf in die mix in, en deesdae gebeur niks meer op die dae wat ek beplan om dit te laat gebeur nie.

Miskien bly ek weg van social media af deur besig te bly?

Geniet die Vrydag Bederf.

Die nuwe GVLK hemde het begin uitrol. Kry jou official GVLK hemde net by komedie.co.za.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *