Stoute Boudjies voor alles anders
Ek het besluit ons moet sommer vandag afskop met Stoute Boudjies heel eerste. Hoekom? Hoekom nie? Ek het nog nooit enige klagtes gekry oor Stoute Boudjies nie. Behalwe dat ek miskien so hier en daar al dieselfde foto twee keer met julle gedeel het. Julle moet maar verskoon, ek het al meer as 1050 (hierdie is 1051) posts gedoen hier op gevaaalik.com en dus raak dit moeilik om altyd by te hou met wat julle al gesien het en wat nie.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Nie een van die bestes nie, hopeloos te veel ink vir my smaak. Volgende week is nog ‘n week. #11 my fav
@pisgesig: Don’t get you hopes up bud, ek het so gevoel jy gaan dan volgende week se Stoute Boudjies nog minder like.
Hoe meer ink hoe beter!