Vrydag Bederf hou jou kalm
Ek het nog net een keer die fout gemaak om ‘n Vrydag Bederf te skip. Om te sê dat julle unhappy was met my besluit is ‘n understatement. Dus sal ek my bes probeer om nie weer ‘n Vrydag Bederf te mis nie. Die naweek lê voor. Lekker party saam jou buddies. Daar word ook die naweek ‘n nuwe podcast ge-record, kyk uit vir dit volgende week.
Geniet die week se Vrydag Bederf.