Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Donker Kuns

Al die kunswerke hieronder is deur die kunstenaar Alex Cherry. Ek kon nie veel meer oor hom uitvind nie. Hy beskryf sy werk en homself so: “I create pictures based on sound.” Ek sal like om een of twee van sy images te kry vir my huis. Die images is donker, maar laat jou nie voel dat jy na ‘n emo kind se sketsies in sy dagboek staar nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *