Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jy hou van Vrydag Bederf bra

Jy weet jou land is in die kak wanneer ‘n ou met die naam Jan Bloukaas bekend raak vir sy musiek. Gelukkig is daar die Vrydag Bederf. Fok die politiek, die konstante gegrens en die vingerwys. Daarvan wil ek niks hê nie. Al wat ek wil hê is om die gevaaalik.com Burger (los ‘n like en ‘n comment asseblief) te kan eet by Capital Craft volgende week en dit te geniet saam met ‘n Friar’s Habit Red Ale. Is dit so baie gevra?

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *