Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies Hell Yeah!

Stoute Boudjies tyd, maar voor ons daarby uitkom so klein stukkie nuus oor Hans Drom. Hy het vanoggend die comments op sy video vir “Pierewaaier Dans” ge-deactivate. Dit nou nadat ek onder sy aandag gebring het wat gebeur as jy “Hans Drom Pierewaaier Dans” Google. Nie alle publicity is goeie publicity nie. Dankie aan elkeen van julle wat gehelp het om hom op sy plek te sit. Daar is niks so irreterend soos ‘n windgat Afrikaans-pop ster nie.

Ok, Stoute Boudjies. 500 Magical dragon punte vir die ou wat vir Rosie Jones raak sien in vandag se Stoute Boudjies.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20130508

Stoute Boudjies 20130508

great-photos-thechive-49

Stoute Boudjies 20130508 (2)

Stoute Boudjies 20130508 (2)

Stoute Boudjies 20130508 (3)

Stoute Boudjies 20130508 (4)

Stoute Boudjies 20130508 (6)

Stoute Boudjies 20130508 (5)

Stoute Boudjies 20130508 (7)

Stoute Boudjies 20130508 (8)

You may also like...

4 Responses

  1. pisgesig says:

    Rosie is #9. Die oë en tattoo gee dit weg.
    Sy het ook toevallig die mooiste boudjies tussen die lot

  2. Russiese Wolscooter says:

    Hans se ander youtube kanaal (ja, die fokker het meer as een) is nog nie geblok vir kommentaar nie. Dog maar net ek noem dit vir dié wat nog iets vir hom te sê het… http://www.youtube.com/user/drommedaaris/feed?filter=2

    Maar op ‘n ligter noot, sal epic wees as jy ‘n interview met Rosie kan reël…

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Russiese Wolscooter: Thanks bra, ek is seker daar is baie mense wat dit graag wou weet! Hahaha

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Jip Rosie het verseker die beste boudjies aan haar. Sy is die week ook my keuse.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *