Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en sien julle more by BraaiMasjien

Nog ‘n week kom tot ‘n einde. More gaan ek by die BraaiMasjien gaan ontspan. Het jy al jou kaartjie gekry? Daar is net 100 kaartjies gewees om mee te begin, en met nog net een slapie oor dink ek jy moet maar nou jou kaartjie kry. Free bier, brannas en rum tussen 16:00 en 20:00, met gratis grtoot kaaswors-boerie van Braaiboy.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *