Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die 100 Slegste Pickup lines

Ons almal het al van hulle gehoor. Sommige van ons is fokken goed met hulle gebruik. Slegte pickup lines is snaaks vir die van ons wat sien hoe ander dit gebruik. Die ou was gaaf genoeg om die 100 slegste pickup lines te try sodat jy nie hoef nie en toe maak hy ‘n video daarvan.

bad pickup lines

Die ding wat ek love van slegte pickup lines is dat dit jou van dat jy dit gebruik het dadelik help. As jy ‘n slegte pickup line (ek moet nog ‘n goeie een hoor) en die dame op wie jy dit gebruik het sê nie vir jou om te fokof nie, dan weet jy van die begin af jy het ‘n malkoppie op jou hande en dit sal beter wees om haar te vermy. As die dame op wie jy die slegte pickup line gebruik het jou vriendelik vra om te fokof weet jy dat sy die moeite werd sal wees om miskien as die dame in jou lewe te wees, maar nou is dit te laat want jy het dit klaar op gefok.

Wat is die snaakse/slegste pickup line wat jy al gehoor het of wat jy al gebruik het?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *