Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf wees nice

Vandag se Jaded Ink Vrydag Bederf is amper soos ‘n time travel experience. Jy lees nou hierdie wat vandag eers verskyn het op gevaaalik.com, maar ek het dit eintlik gister al geskryf. Dit gebeur eintlik met meeste van my posts, dit is nie regtig time travel nie, miskien het ek net beitjie te veel gerook.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *