Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dinsdagram – Gevaaalike Dames

Ja, jy is seker bewus van Instagram. As jy een van die cool kids is dan het jy sekerlik ‘n Instagram account. Instagram kan regtig cool wees, maar my grootste probleem is altyd dat ek nie weet wie om te volg nie. Daar is so baie accounts daar buite dat niemand sal weet waar om te begin nie. Ek sit self met die probleem dat ek nie weet wie om te volg op Instagram nie.

Ek post van tyd tot tyd iets op die @gevaaalikdotcom Instagram account, maar meestal gebruik ek dit om ander mense se foto’s te sien. Dus het ek gedink ons help mekaar maar om so paar Instagram accounts te kry om te volg. Ons noem dit Dinstagram en ons skop dit sommer af met so paar Gevaaalike Dames om te volg. As jy enige voorstelle het vir Instagram accounts wat ons moet volg, los hulle sommer in die comments.

Sara Jean Underwood – @saraunderwood

Sara Jean Underwood

Model, TV host en aktirse is almal terme wat gebruik word om vir Sara Jean Underwood te beskryf. Sy was al Playmate of the Month in Julie 2006 en Playmate of the year in 2007 vir Playboy. Haar Instagram foto’s is meestal Sara wat ongelooflik hot lyk. Haar lyf is pretty much bangin’

Met al meer as 3.4 miljoen followers op Instagram sal jy beslis nie alleen wees met jou nuwe obsessie nie. Jy kan ook elke nou en dan verwag om foto’s te sien van Sara se hot vriendinne asook ‘n grappie of ‘n meme hier en daar. Jy kan vir Sara volg by @saraunderwood.

Laci Kay Somers – @lacikaysomers

Laci Kay Somers

Ek wens ek kon vir jou sê ek weet alles van Laci Kay Somers, omdat ek al baie tyd saam met haar spandeer het. Ongelukkig weet Laci nie eers dat ek bestaan nie. Danksy haar Instagram account is ek egter baie bewus van haar bestaan. Sy is ‘n bombshell.

Ja, ek verkies nogaltyd natuurlike boobs, maar in Laci se geval (en so paar ander dames se gevalle ook) is ek heeltemal bereid om ‘n uitsondering te maak. Op Laci se Instagram gaan jy nie net foto’s van haar sien nie, maar ook baie videos. Van die videos wys ook dat Laci daai lyfie het omdat sy baie werk aan daardie lyfie, in die gym. Ek is dankbaar daarvoor en jy kan ook wees as jy haar volg by @lacikaysomers.

Niykee Heaton – @niykeeheaton

Niykee Heaton

As jy ‘n long time fan van gevaaalik.com is dan het jy verseker al vir Niykee Heaton gesien. Niykee is half Suid-Afrikaner en sy het famous geword via die internet, gedeelteliks vir haar musiek, maar meestal vir die ongelooflike hot foto’s van haarself wat sy post op haar Instagram account.

Sy is al verby die 2 miljoen follower merk en ek vermoed dat die following net gaan aanhou groei. Jy sal baie hot foto’s van Niykee en haar vriendin Lauren op haar Instagram account sien, maar ook baie behind the scenes van ‘n self made pop-star se lewe. Jy kan Niykee volg by @niykeeheaton.

Emma Glover – @missemmaglover

Emma Glover

Emma Glover is ‘n lingerie en fitness model. Interesante feit is dat sy ook ‘n mommy blogger is. Ja, sy het al ‘n kind. Iets wat jy nooit sal raai as jy na Emma se lyf kyk nie. Ek het Emma vir die eerste keer gesien jare terug toe ek nog in Londen gebly het en is sederdien ‘n fan.

Sy het al 344 000 plus followers op Instagram en sy deel meestal foto’s van haarself op shoots of wat sy self neem in die spieël. Emma het ook baie mooi vriendinne soos Rosie Jones, wat jy ook sal sien van tyd tot tyd op Emma se Instagram feed. Jy kan vir Emma Glover volg by @missemmaglover.

Wie volg jy op Instagram?

Ons wil ook weet sodat ons hulle kan volg. Of miskien het jy 3-5 Instagram accounts wat ‘n post soos hierdie kan word. Los jou terugvoer en kommentaar hier onder in die comments en help ons almal om ons Instagram feeds meer interesant te maak.

You may also like...

8 Responses

  1. Jp van Tonder says:

    Gaan tjek bietjie @caffeineandcreatine_sa op IG net locals.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Jp: Dankie, elke keer as ek my oë toemaak sien ek nou net oranje pecs in Speedos. Hahahahaha

  1. May 13, 2016

    […] Laci Kay Somers is een van ons voorstelle vir Instagram accounts wat jy moet volg: Dinstagram – gevaaalike dames […]

  2. May 18, 2016

    […] Hierdie is Emma Glover en jy kan meer van haar sien in laasweek se Dinsdagram. […]

  3. June 8, 2016

    […] te help om die beste Instagram accounts te kry om te volg. Ons het al na natuur Instagrams gekyk, gevaaalike dame Instagrams en selfs dagga Instagrams. Vandag gaan ons probeer om jou Instagram bietjie snaakser te maak, deur […]

  4. July 13, 2016

    […] onthou vir Laci Kay Sommers, right? Dit is sy hier […]

  5. November 28, 2016

    […] Jy ken vir Sara Jean Underwood? Jy beter. […]

  6. May 12, 2017

    […] naam is Laci Kay Somers en jy kan maar later vir my dankie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *