Stamp Bankie
Om uit die werk uit te kom waar jy nou vasgevang is, is moeilik. Dit vat effort. Net soos die e-mail wat ek van Clinton af gekry het om my te vertel van die aptly named Stamp Bankie effort gevat het. Ek kry gereëld request vir free advertising. In meeste gevalle val sulke requests op dowe ore. Maar Clinton se E-Mail het vir een of ander rede vir my uitgestaan.

Stamp Bankie sit maak moeilike sex positions maklik. Sex.
As jy jou produk “Stamp Bankie” gaan noem gaan jy my dadelik nuuskurig maak. Die subject line “Stamp Bankie” was dus ‘n slim move gewees om my stout-tiener brein te vang. Clinton het my aandag gehad, en in sy eerste twee sinne het hy vir my verduidelik dat hy die Stamp Bankie vervaardig en dat hy nie geld het vir advertensie nie. Ek kan sulke eerlikheid waardeer: “Ek het nie geld nie, maar miskien is die vir jou cool.

Lewenslange waarborg op raamwerk. Iets wat Clinton vinning was om uit te wys belangrik is op iets wat baie gestamp en gestoot gaan word.
Miskien was wat my aandag gegryp het die feit dat Clinton in paragraaf twee van sy e-mail vir gevaaalik.com, watkykjy noem. Wat ek toe besef het is dat Clinton die tyd gevat het om vir meer as een site te vra vir hulp met bietjie free advertensie. Dit was miskien ‘n copy en paste e-mail, maar dit is uitgestuur aan meer publikasies as net gevaaalik.com. Clinton weet dus dat nie almal gaaf genoeg gaan wees om hom free advertensie spasie te gee nie, so hy moet probeer by soveel plekke moontlik.
Vir een keer is daar iets ook voorgestel wat gevaaalik.com lesers sal in belangstel. Ja, julle freaks, julle. Elke Stamp Bankie se raamwerk het ‘n lewenslange waarborg en die bankie word oorgetrek met bonded leather wat vasgestik word met saddle stitching. Bruin, rooi, swart of beige. Gewoonlik gaan een van die outjies jou R7499. Clinton is gaaf genoeg om vir die watkykjy gevaaalik.com lesers ‘n special prys te gee van R6499.
Fok, ek oorweeg dit om een te kry sodat hy langs my koffie tafel kan staan. Sal ‘n goeie conversation starter maak vir daardie awkward silence oomblike met familie wat nie welkom is nie. Skryf maar daardie IOU neer Clinton, ek hoop dit help. As jy belangstel in een van die mail vir boomplanter[at]gmail.com
*As jy ‘n soortgelyke advertensie stuk soek vir jou besigheid of website, maak asseblief seker om kontak besonderhede te geen en te sê waarmee jy sal gemaklik wees om in die advertensie te verskyn. Nie almal wil hulle privaat selfoon nommer voor 80 000 page views in ‘n maand gooi nie. Dit sal ook baie tot jou voordeel wees as jy ‘n website of selfs net ‘n Facebook page het vir jou besigheid waarna ons kan link.
So stuk kos R1500 en sal sorg dat die stuk vir ‘n week lank op die home page van gevaaalik.com verskyn. Ons deel ook die stuk op ons Facebook page (1500+ likes) en tweet daaroor op Twitter (2400+ followers). Mail vir stix[at]gevaaalik[dot]com as jy meer informasie soek oor gevaaalik.com se gehoor en traffic stats, rate card of enige ander vrae.
Vir R6500? Eerlikwaar, Stix, sal jy daai tipe geld uithaal vir iets so nutteloos soos ‘n meubelstuk soos hierdie? Komaan?
@Hendrie: As ek so paar rand ekstra gehad het sou ek verseker een gekry het, en ek sou ‘n sex swing ook gehad het. Ongelukkig laat my budget op die stadium net toe vir ‘n Fleshlight. Mens werk maar met wat mens kan.
Anyway, Clinton is so chuffed met die free advertensie dat hy gesê het as hy so paar verkoop as gevolg hiervan, dan sal hy een maak vir gevaaalik.com. Indien dit gebeur sal ek hom seker hier moet weg gee. Miskien toets ek net die ding se raamwerk so bietjie voor ek hom pos.
Moenie jou asem inhou nie.
Ek verstaan handewerk vat tyd, en die lewenslange waarborg oppie raam is goed, die stiching solid, maar R6.5k is rof IMO.