Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Revenge is a Dish Best Served Pink

Het een van jou familielede of vriende al toegang tot jou Facebook profile gekry en bietjie fun gehad deur jou allerhande goed te laat skryf en doen wat jy nooit self sou skryf of doen nie? Het hulle jou dalk allerhande goed laat like wat jy eintlik haat, soos Justin Bieber, of, 120 000 keer fokken erger, Bobby van Jaarsveld? Wel, wraak is soet, soos ‘n ou in Nederland uitgevind het.

Dié bra se vyftienjarige broer het blykbaar pret en plesier gehad op sy ouer broer se Facebook profile. Eerder as om hom terug te kry deur dieselfde aan hom te doen, het sy broer ‘n paar vriende se hulp ingeroep en ‘n beter plan beraam. Dié plan sluit onder meer in pienk verf, ‘n poster van Justin Bieber en ‘n vibrator. Die video is in Nederlands (wat meestal verstaanbaar is vir ons), maar daar is ook onderskrifte in Engels. Revenge is a dish best served pink.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *