Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die gevaaalikste danser van Innibos

Dit is een ding om te kan dans. Dit is ‘n ander ding om teels te kan smelt. Om teels te smelt en te dans asof dit jou laaste dans gaan wees voor ‘n bus jou trap sonder om jou voete te beweeg is ‘n heeltemal ander ding. En die bra het dit nie net gedoen nie maar hy het dit geleef. Soos ons altyd sê dans asof dit jou laaste dans is.

You may also like...

1 Response

  1. March 23, 2012

    […] beter as 'n teel smelt of 'n tekkie verwoes nie. Dan gooi jy nog iets neon in die mix soos met die Pienk Neon Belt Danser van Innibos en jy weet jy is in vir 'n show. Die ouens bring dit ook maar op 'n ander […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *