Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Penelope Cruz maak sexy video vir Agent Provocateur

Penelope Cruz het onlangs haar directorial debut gemaak deur ‘n short film te direct vir Agent Provocateur, die sexy lingerie mense. Ek dink sy het haarself oortref met die werk wat sy gedoen het. Ek het al ‘n droom gehad waar ek in ‘n huis soos die een in die video rond stap. Girls in lingerie ooral. As die video nie ‘n smile op jou gesig sit nie, dan kort jy hulp.

Agent Provocateur

Dames, die video is duidelik vir julle ook, kyk net al daardie mooi onderklere. Onthou dat lingerie die geskenk is wat nie net vir jou lekker is om te dra nie, maar ons ouens is ook nogal fans daarvan. So kyk die video vir so bietjie inspirasie. Bliksem dit is ‘n sexy video. Perfekte manier om jou week te begin.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *