Opvang met Stoute Boudjies

Laasweek was daar glad nie Stoute Boudjies nie. Dit maak seer, maar soos enige goeie verhouding kort dit werk. Tyd dat jy opvang met die Stoute Boudjies. Maak asof jy nie die Stoute Boudjies ken nie, begin van voor af en leer mekaar ken van voor af.

Geniet die week (of laasweek) se Stoute Boudjies.

Om hierdie website aan die gang te hou kos meer as R3000 ‘n jaar. Jy kan uithelp deur so paar van die ads hier onder te hammer met jou klik. Dankie.

Loading…

You may also like...

1 Response

  1. Ivan says:

    Aaah dis Gevaaalik vir jou. Waar die intro so dope is soos die vermaaklikhede daar onder en waarskynlik die enigste webblad waar ek op ads sal kliek. Ctr + kliek en daar gaat ons.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *