Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Creepy Bear of Abstinence

Wat jou opinie daaroor ook al mag wees, die Amerikaners neem die stryd vir abstinence tot nuwe hoogtes. In die video hieronder het hulle ‘n campaign gelaunch (met fokken laer production values as fokken 7de Laan) waarin ‘n plushy teddiebeer ‘n jong man probeer oortuig om te abstain van seks. Veral die beer se (glad nie fokken comforting) stemtoon was nogal ‘n skokker, en dan ook presies wat hy vir die bra sê. Voor ons ons oë uitvee is al die Amerikaners aan ‘t beernaai.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *