Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf laat jou dans

Vrydag Bederf! Die tyd is uiteindelik hier. Ietsie mooi om na te kyk om die week mee af te sluit. (Check hoe rym ek sonder om eers hard te probeer.) Vanaand gaan Die Antwoord Arcade Empire laat skud. “Dress zef of fuck off”, soos hulle sê. Vrydag Bederf gaan jou nou laat dans, dan warm jy sommer op vir die naweek.

Right. Join ons Superbru pool vir die Super Rugby wat op die 24ste Februarie begin. Daar is al 49 mense in die pool. Plus twee pragtige dames van Tuks FM gaan ook saamspeel, Yvette Riekert en Sarina Johnson. So waarvoor wag jy? Join die pool hier. Pool code: vierboth

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *