Kings of Leon – Four Kicks
Fokkit, as ek nog een status update lees oor hoe opgewonde iemand is om Kings of Leon te gaan kyk, gaan ek kots. Julle hoor nie dat ek heeltyd daaroor grens nie en ek...
Fokkit, as ek nog een status update lees oor hoe opgewonde iemand is om Kings of Leon te gaan kyk, gaan ek kots. Julle hoor nie dat ek heeltyd daaroor grens nie en ek...
Jy mag dalk al Showdowclub se song “Guns and Money” gehoor het. As jy nie het nie is jy fokken lucky, want hier is die video sommer. Shadowclub is ‘n Suid-Afikaanse band en hulle...
Die aanvraag na kaartjies vir Kings of Leon se optrede in Jo’burg in Oktober het Big Concerts gedwing om nog kaartjies beskikbaar te stel, berig Beeld. Dié band het ‘n ruk gelede opslae veroorsaak...
Kings of Leon kom nog in Oktober ‘n draai gooi in Suid-Afrika. So het die band gesê aan Big Concerts, wat hulle optredes in SA gaan reël. Volgens Dionne Domyan, Big Concerts se woordvoerder,...