Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

As selfoon dienste maar net so cool was soos Stoute Boudjies

Het ek al vir julle gesê hoe baie haat ek vir Vodacom en MTN? Nie? Ok, kom ek sê julle gou: Ek HAAT vir Vodacom en MTN. Op die week se podcast praat ek in die intro vinnig oor monopolies en hoe kak ‘n monopoly is vir ons as consumers. Ek noem Telkom en Eskom, maar ek kon seker gegaan het met Vodacom en MTN ook. Want nie net betaal ons deur ons holle vir hulle ‘dienste’ nie, maar hulle ‘dienste’ is ook super swak.

Dit het my nou reeds 6 probeerslagte gevat om net die podcast te upload na die site toe sodat julle na dit kan luister. Dit is slegs 32 megabytes. Meanwhile betaal ek ‘n kakhuis vol geld aan MTN vir die sogenaamde diens, wat so klein bietjie data ook insluit. Data waarvoor ek uit my hol betaal. Mens sal dink dit sal darem sorg vir regte diens.

Anyway, geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141008

Stoute Boudjies 20141008 (12)

Stoute Boudjies 20141008 (11)

Stoute Boudjies 20141008 (10)

Processed with VSCOcam with f1 preset

Stoute Boudjies 20141008 (8)

Stoute Boudjies 20141008 (7)

Stoute Boudjies 20141008 (6)

Stoute Boudjies 20141008 (5)

Stoute Boudjies 20141008 (4)

Stoute Boudjies 20141008 (3)

Stoute Boudjies 20141008 (2)

You may also like...

4 Responses

  1. pisgesig says:

    Vodacom en MTN se data dienste is swak en overpriced ja.
    Vir wat dit werd is, ek het al vir ‘n ruk Afrihost mobile internet, en dit rock. Die prys is great, my “kontrak” is maand tot maand en die diens is fantasties. Ek gebruik glad nie meer my selfoon kontrak vir data nie – dis belaglik.
    Nee ek werk nie vir Afrihost nie.
    Peace

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Yes. Die maand tot maand sisteem is baie meer eerlik ook volgens my. Niks cancelation fees en tos soos by die diewe Vodacom en MTN nie. Plus dan teken jy nie jouself vas vir 2 fokken jaar nie. Probleem is dat Afrihost nogsteeds werk met MTN se netwerk. Ek het self Afrihost data, maar moet nie dink dat hulle connectivity meer stabiel is as MTN of Vodacom nie. As MTN fail, dan fail Afrihost se data ook. Dit is die probleem met ‘n monopoly en ook die rede hoekom ek so gesukkel het om die podcast te upload. Fokken MTN.

  3. pisgesig says:

    Dit suck. Ek is seker gelukkig met my MTN coverage.
    Jy’s 100% reg oor die monoply ding – toe ek in europa was, was ek verstom om te sien hoeveel keuse mens het, en dit hou die pryse laag en diens goed. Nie dat mens regitg mobile internet nodig het daar nie – WiFi is vollop en free.

    Hier is een rede hoekom telecoms so suck in SA, interesante artikel, shocking eintlik : http://mybroadband.co.za/news/cellular/98658-how-the-anc-nearly-killed-vodacom-mtn.html

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Yes. Europa laat nie die monopoly ding toe nie. Hulle gee selfs vir Google kak. Ek en Scuba Steve praat ook daaroor in die week se podcast. Ek praat in die intro ook oor kalahari.com en Takealot wat nou saamsmelt. Dit gaan nie goed wees vir die consumers nie. http://x5s.c11.mytemp.website/gevaaalik-com-podcast-30-steve-en-stix

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *