Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rob Zombie – We’re An American Band

“We’re An American Band” is oorspronklik deur die band Grand Funk Railroad. Die song is in 1973 ‘n groot hit gewees en is onlangs die VH1 as nommer 99 gevote in die lys 100 Greatest Hard Rock Songs. Rob Zombie het die song nuwe lewe gegee op sy nuutste album Venomous Rat Regeneration Vendor.

Rob Zombie en sy vrou

Het jy geweet dat Rob Zombie se vrou, Sheri Moon Zombie, so hot is?

Die is ‘n awesome song en ‘n awesome cover deur Rob Zombie. Dit is defnitief een van my fovourite songs van Venomous Rat Regeneration Vendor af. Fokket ek hoop Rob Zombie kom binnekort Suid-Afrika toe.

You may also like...

3 Responses

  1. RoKa says:

    Haha! Het jy geweet Sheri Moon is oud genoeg om jou ma te wees? Sy speel in baie van Rob se movies ook, soos jy weet, seker, raait?

    Great song!!

  2. RocketLou says:

    Miskien is dit net ek……… maar sy lyk baie soos Sharon Tate! Miskien het rob haar laat reincarnate?

  1. December 12, 2014

    […] 5 is 'n guitar legende. Ek mis hom veral in Marilyn Manson se band. Deesdae speel hy vir Rob Zombie guitar. Hy het ook al 6 solo albums uit. Moet nie vir 'n oomblik dink dat hy net nog 'n rock […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *