Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Grand Theft Auto V: The Official Trailer

17 September, die dag wanneer my Xbox 360 meer aandag gaan kry as my hond en my vrou. Grand Theft Auto V kom uit en die afwagting is groot. Gaan die die game wees wat dinge weer revolutionize soos wat Grand Theft Auto III het? Van die game play trailers wil dit voorkom of dit dalk net mag wees.

gta5

Ek kan nie wg vir die game nie en het klaar my pre-order gedoen. Ek het dit sommer deur kalahari.com gedoen. Dan word dit vir my for free afgelewer en dan hoef ek nie te deal met die sweetpak broeke en Bloubul truie nie. Jy kan nou jou copy van GTA V pre-order deur kalabahri.com, Playstation 3 en Xbox 360. As jy die links gebruik kry ons ‘n paar sent, so thanks.

Hier is die official trailer vir Grand Theft Auto V.

You may also like...

2 Responses

  1. September 26, 2013

    […] drome gaan om te vrek. En as jy gelukkig genoeg is om in een van die karakters waarmee ek speel in Grand Theft Auto V vas te loop is die kanse goed dat jy ook gaan vrek, nie net jou drome nie. Ja die geweld, diefstal, […]

  2. October 8, 2013

    […] jy nie Grand Theft Auto V speel nie is jy nou al tien teen een gatvol om daarvan te lees of hoor. Jammer om van jou kak te […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *