Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir mors van tyd

Die Random Gevaaalikhede is nie ‘n mors van tyd nie. Dit gaan jou wel help om so bietjie tyd te mors as jy verveeld is terwyl jy sit in die dokter se spreekkamer, of terwyl jy in die ry staan by die bank, of as jy op kantoor sit en nie regtig weet hoekom jy op kantoor sit nie.

Ek is jammer die content hierop gevaaalik.com is glad nie so consistent soos dit moet wees nie. Dit word al hoe duideliker dat ek ‘n appy of sorts kort. Ken jy dalk iemand? Stuur vir my sommer ‘n email.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

P.S. Ek het seisoen 3 van Hoe was jou naweek? afgeskop. Luister die podcast sommer hier onder. Of druk play en gaan aan met jou lewe. Nes jy wil. Kom ons stoot net daardie luisteraar nommers bietjie op asb man.

Official GVLK hemde is beskikbaar slegs by komedie.co.za, of direk van die source af, by my.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *