Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is internet comedy

Die internet het darem ‘n spesiale tipe sin van humor. Ek voel byvoorbeeld ‘n veër vir die Olympics, maar ek is mal oor al die memes en grappe wat uit die Olympics ontstaan het. Ja, daar sal altyd grensgatte wees wat moan oor party grappe, maar niemand kan die internet stop nie en sodra iemand bohaai maak oor ‘n “offensive joke” dan kan miljoene mense dadelik ook daarvoor lag. Dit is waaruit die Random Gevaaalikhede bestaan, gemeng met iets mooi, iets sexy en iets cool.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160818 (2)

Random Gevaaalikhede 20160818 (2)

Nog belaglike doodles soos die een hier onder kan gevind word op gevaaalik.com se Instagram Stories.

Random Gevaaalikhede 20160818 (12)

Random Gevaaalikhede 20160818 (3)

Random Gevaaalikhede 20160818 (4)

Jy het lank genoeg gewag! Nuwe gevaaalik.comedy Podcast is reg vir jou ore: #76 – Afrikaans-pop in ‘n skoolsaal

Gevaaalik.COMEDY Podcast #76 - Afrikaans-pop in 'n skoolsaal

Random Gevaaalikhede 20160818 (5)

Random Gevaaalikhede 20160818 (6)

Random Gevaaalikhede 20160818 (7)

Random Gevaaalikhede 20160818 (9)

Random Gevaaalikhede 20160818 (10)

Random Gevaaalikhede 20160818

 

Random Gevaaalikhede 20160818 (8)

Random Gevaaalikhede 20160818 (11)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *