Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Human Slingshot

Wat doen jy as jy ‘n lekker groot tuin, so paar bungy cords en ‘n four wheeler het? Wel, jy bou een van hierdie goed. Dis ‘n human slingshot. Nie net lyk dit na moer baie pret nie, dit lyk ook heeltyd of iets erg verkeerd gaan loop. Dan is jy daar met jou trusty videokamera of foon en neem dit af sodat ons dit dadelik op YouTube kan sit wanneer iets verkeerd gaan.

Hierdie is nie die tipe ding wat jy in jou tuin moet hê as daar ‘n spul dronk mense naby is nie. Maar dit lyk steeds soos iets wat ek van werk sal maak sodra ek ‘n groot genoeg erf het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *