Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Raiden speel die Mortal Kombat rave tune acoustic

Ek het die video al ‘n rukkie terug ontdek maar deur my soektog vir ‘n lekker video van Orianthi het ek weer nou die aand daarop afgekom. Die bra se naam is Ewan Dobson. Hy is blykbaar net so groot fan van die gevaaalike Mortal Kombat rave tune soos wat ons hier by gevaaalik.com is. Die tune was after all op die Zeffer Treffers 2010 wat laas jaar by die Snorgustus party die hele dag en nag deur gepomp het. Teels was gesmelt. Ewan het besluit om die tune op sy acoustic guitar te speel. “Is dit moontlik?” wil jy weet en fok ja dit is.

Ewan het duidelik ‘n voorliefde vir die acoutsic guitar en die bra mag maar die guitar tokkel. Respect.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *